Large villa with warm pool on the beach | Villa in Saint Helena Bay

6 Bedroom Villa in St. Helena Bay, Saint Helena Bay
Sandy Feet is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die strandfront en dis ideaal vir 'n vakansie by die see. Die huis is geskik vir sakereisigers, groepe en gesinne.
Sandy Feet het 'n algemene werker op die perseel wat die lapa elke oggend skoonmaak en sorg dat nuwe hout vir braai gereed is en dat die skottelgoed gewas word.
Die lapa het verhitting vir ekstra gerief.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 16 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n see-uitsig.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste en 'n ingeboude braai. Die dubbelmotorhuis is in 'n kuierarea omskep en dit het 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord.
Die stapeldeure in die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek, 'n warmwater-swembad, pizza-oond, braaigeriewe en 'n vuurput, en gaste kan lekker daar ontspan en die pragtige see-uitsig geniet.
Daar is restaurante, wegneem-eetplekke, winkels, 'n gholfbaan en vele meer in die omgewing. Die pragtige strande en helderblou water maak dit die ideale bestemming vir snorkel, branderplankry en skubaduik.
This 6 Bedrooms Villa provides accommodation with Pet Friendly, Pool, Private Pool, for your convenience. This Villa features many amenities for guests who want to stay for a few days, a weekend or probably a longer vacation with family, friends or group. The rental Villa has 6 Bedrooms and 6 Bathrooms to make you feel right at home.
Check to see if this Villa has the amenities you need and a location that makes this a great choice to stay in St. Helena Bay. Enjoy your stay in St. Helena Bay at this Villa.
Amenities
Facility Overview
-
6 bathrooms
-
Shower/tub combination
-
6 bedrooms
-
Sofa bed
-
Washing machine
-
3 per room (up to 22 lbs per pet)
-
Pet friendly
-
Smoke-free property
-
Sleeps 16
-
WiFi available
-
Heated pool
-
Outdoor pool
-
Private pool
Policies
Extra-person charges may apply and vary depending on property policy government-issued photo identification and a credit card, debit card, or cash deposit may be required at check-in for incidental charges parties and events (including family gatherings, birthday parties and weddings) are allowed on site; maximum attendees: 25 special requests are subject to availability upon check-in and may incur additional charges; special requests cannot be guaranteed this property is managed through our partner, vrbo. you will receive an email from vrbo with a link to a vrbo account, where you can change or cancel your reservation